TuisMusiekOns StorieJou StorieKontak
SUIKERBOS·AFRIKAANSE STORIES. NUWE KLANKE.

Jou Storie

JOU STORIE KAN 'N LIED WORD.

Het jy 'n storie wat jy nooit wil vergeet nie?

Miskien is dit:

'n liefde.

'n mens wat jy verloor het.

jou ouers.

jou kinders.

'n roadtrip.

'n plaas.

'n dorp.

'n troue.

'n vriendskap.

'n nuwe begin.

An empty Karoo road at dusk

Vertel dit vir Suikerbos.

Ons kies gereeld stories wat die inspirasie vir nuwe oorspronklike Afrikaanse liedjies kan word.

VERTEL ONS JOU STORIE

Deur jou storie in te dien, gee jy Suikerbos toestemming om dit te oorweeg as inspirasie vir nuwe musiek. Indiening van 'n storie is geen waarborg dat dit 'n lied sal word nie. Suikerbos sal jou kontak voordat enige persoonlik identifiseerbare elemente van jou storie openlik gebruik word. Jou besonderhede word beskerm in ooreenstemming met POPIA en word nooit sonder jou toestemming gedeel nie.